Bevolkingstendense in die RSA: Belangrikste implikasies

Belangrikste implikasies

P. Smit
Raad vir Geesteswetenskaplike Navorsing
Share:

How to Cite

Bevolkingstendense in die RSA: Belangrikste implikasies. (2022). Communicare: Journal for Communication Studies in Africa, 2(2), 29-39. https://doi.org/10.36615/jcsa.v2i2.2177
  • Articles
  • Submited: November 17, 2022
  • Published: November 21, 2022

Abstract

Bevolking is en bly 'n land se belangrikste natuurlike hulpbron. Demografiese struktuurveranderinge hou derhalwe verreikende sosio- ekonomiese en politieke implikasies vir 'n land in. Ongelukkig dring in- ligting ten opsigte van demografiese struktuurveranderinge baie gelei- delik tot beleidmakers, beplanners en die algemene publiek deur. Daar is derhalwe gewoonlik 'n neiging om die verlede net so in die toekoms te projekteer en daarvolgens te beplan. In Suid-Afrika het veral differensiële bevolkingsgroei tussen die verskillende rasgroepe (blankes, Kleurlinge, Asiërs en swartes) en ook tussen die verskillende swart volksgroepe (Xhosas, Zoeloes, Noord-Sotho's, ens.) en herverspreiding van die bevolking (interne migrasie) belangrike sosio-ekonomiese en politieke implikasies. Daar heers egter 'n verba- sende onkunde in Suid-Afrika omtrent hierdie veranderinge. Een van die redes hiervoor is waarskynlik die feit dat die Suid-Afrikaanse bevolking uit 'n groot aantal minderheidsgroepe saamgestel is en dat aspekte soos bevolkingsgroei, gesinsbeplanning, ens.in hierdie hetero- gene met groot omsigtigheid gehanteer moet word.

References

  1. Berry, B.J.L., 1980. Urbanization and counter urbanization in the United States. The Annals of the American Academy 451 Sept. 1980, pp. 13.
  2. https://doi.org/10.1177/000271628045100103
  3. Blacker, J.G.S., 1968. Population and economic development; the role of family planning in African development. Proceedings Institute Planned Parenthood, Nairobi.
  4. Blenck, J. en Van der Ropp. K. 1977: Republic of South Africa: Is partition a solution? SA Journal of African Affairs Vol. 7. no. 1 1977, pp.21-32.
  5. Caldwell, J.C., Population growth and family change in Africa. Canberra.
  6. Demko, G.J. en Fuchs, R.J., 1978: An evaluation of population redistribution instruments and policies in the developed western and socialist countries. International Geographical Union. Proceedings of the symposium in Oulu, Finland.
  7. Komitee van Universiteitshoofde (KUH): Nuusbrief no. 4.2. Junie 1979.
  8. Lötter, J.M., 1981: The South African population, its growth and expected trends. RSA 2000, Vol. 3 no. 2, 1981. RGN Pretoria.
  9. Lötter, J.M. en Van Tonder, J.L., 1976: Fertility and family planning among Blacks in South Africa: 1974, HSRC Pretoria.
  10. Nasionale Mannekragkommissie, 1980: Hoëvlakmannekrag in Suid- Afrika. Verslag no. 1/80, Pretoria.
  11. Pryor, R.J., 1978: Population redistribution policies in developed coun- tries and the International Geographical Union case of Australia. Proof the symposium in Oulu, Finland.
  12. Republiek van SA. Departement van Statistiek, 1976. Statistiese nuusberig. 17 Nov. 1976. Pretoria
  13. Sadie, J.L. 1978: Contemporary White population growth and its labour force implications. Tydskrif vir Studies in Ekonomie en Ekonometrie, no. 3. 1976, pp. 4-10.
  14. https://doi.org/10.1080/03796205.1978.12129147
  15. Sadie, J.L, 1981: Labour force 2000, RSA 2000, Vol. 3, no. 2. RGN, Pretoria.
  16. Scheepers, L.G., 1973: Die mobiliteit van blanke laerskoolleerlinge in Johannesburg en omgewing. Ongepubliseerde M.A.-verhandeling, RAU Johannesburg.
  17. Smit, P., 1973: Die ontvolking van die blanke platteland-onlangse tendense. Unisapublikasiereeks, Pretoria.
  18. Smit, P., 1977: Profile of a plural society. Intstituut vir plurale studies. Universiteit van Pretoria.
  19. Van der Merwe, P.J., 1981: Die ontwikkeling van mannekrag in Suid Afrika. RSA 2000, Vol. 3, no. 2. RGN, Pretoria.
  20. Van Tonder, J.L. en Mostert, W.P, 1980: Bevolkingsprojeksies vir Sui- delike Afrika vir die tydperk 1970-2020. Verslag nr. S.73. RGN, Pretoria.
  21. Witskrif oor die verslag van die Nasionale Mannekragkommissie insake Hoëvlakmannekrag in Suid-Afrika, Staatsdrukker, Pretoria.
  22. Zietsman, H.L., 1980: Ruimtelike patrone vir Blanke residensiele mobiliteit in die Kaapse metropolitaanse gebied. SA Geograaf, Vol. 8. no. 2
  23. https://doi.org/10.1080/03736245.1981.10559647
How to Cite
Bevolkingstendense in die RSA: Belangrikste implikasies. (2022). Communicare: Journal for Communication Studies in Africa, 2(2), 29-39. https://doi.org/10.36615/jcsa.v2i2.2177

Send mail to Author


Send Cancel

Custom technologies based on your needs

  • ORCID
  • Crossref
  • PubMed
  • Clarivate