Die Suid-Afrikaanse - Uitsaaiwese: Die medium dikteer die verandering
Die medium dikteer die verandering

This work is licensed under a Creative Commons Attribution-NonCommercial 4.0 International License.
- Articles
- Submited: November 5, 2022
-
Published: November 7, 2022
Abstract
Besluite oor die toekoms van die uitsaaiwese In Suid-Afrika is nie maklik nie. Kyk 'n mens na wat in die bulte land gebeur blyk dit dat regerings deur 'n aantal faktore forseer word om deregulering en privatisering as 'n ultweg te aanvaar. Die faktore wat 'n herdefiniëring van openbare ult saalkommunikasle afdwing is die onhaalbaarheid van objektiwiteit, ontwikkelinge op die gebied van die ultsaaltegnologie, die polimiese van televisie, professionalisering in die uitsaalberoepe en die ontwikkeling van die demokrasie. Hierdie faktore, wat in 'n groot mate deur die uit saalmedia self dikteer word, maak die aanvaarding van pluralisme as onafwendbaar. Dit beteken egter nie dat openbare uitsaaldienste soos mis voor die son verdwyn nie. Trouens, juis die bogenoemde fak- tore gee daartoe aanleiding dat openbare uitsaaldienste sterker na vore tree en beskerm moet word as opvoedkundige, kulturele en on- twikkeingsmedia. Slegs deur 'n ge- sonde balans tussen private en openbare ultsaaldienste te bewerk- stellig, kan die besluitnemers oor die toekomstige Suid-Afrikaanse ult saalwese reg laat geskied aan die uitsaaiwese as handelsproduk, maar ook as 'n geestesproduk. Die huidige debat oor die Suid-Afri- kaanse uitsaaiwese word teen die agtergrond van die bogenoemde geskets.
Article Metrics Graph
References
- African National Congress. 1991. Res olutions adopted at the DIP Media Seminar, 23-24 November 1991. In Papers, recommendations & res olutions Part 1, Free, Fair and Open Conference on The South Ar rican Media in Transition to Democ racy, 31 January-2 February 1992, University of the Western Cape.
- Annan Committee, Report of the Com mittee on the Future of Broadcast ông (Annan Report). Cmnd, 6753, London: HMSO, 1977.
- Beveridge Committee, Report of the Broadcasting Committee (Beve ridge Report), Cmnd. 8116, Lon don: HMSO, 1951.
- Carlsson, U. (Red.) 1991. Media in transition. Studies of Denmark, Nor way, Sweden and Finland. In The Nordicom Review of Nordic Mass Communication Research, No. 2, 1991.
- Crawford Committe. Report of the Broadcasting Committee (Crawford defeconds em 239 London. OHMSOD1925-2 Gers. H 1980. Deciding what's news. New York: MacMillan.
- Lull, J. 1991, China turned on. Televi sions, reform and resistance. Lon don: Routledge.
- McQuail, D. (etal) 1990. Caging the beast constructing a frameword for the analysis of media change in Western Europe. In European Jour nal of Communication Vol 15 NO. 2-3 (June) 1990.
- https://doi.org/10.1177/0267323190005002009 DOI: https://doi.org/10.1177/0267323190005002009
- Peacock Committe, Report of the Committee on Financing the BBC (Peacock Report), Cmnd. 9284, London: HMSO, 1986.
- Pilkington Committee, Report of the Broadcasting Committee (Pikington Report), CMND, 1753, London: HMSO, 1960
- Rosenthal, E. 1974. You have been lis tening...the early history of radio in South Africa. Cape Town: Purnell.
- Scannell, P. 1990. Public service broadcasting: the history of a con cept. In Goodwin, A & Whannel, G 1990. Understanding television London: Routledge.
- Sykes Committes, Broadcasting Comp mmitted Report (Sykes report @mnd 1851. London: HMSO, 1923,
- Van Quilenburg J. & McQuail, D. 1982, Media en plunformiteit Een beoor deling van de stand van zaken. 's Gravenhage: Staatsuitgeverij.
- Van den Berg, H. & Van der Veer K. 1986. Voleologie en massamedia. Amsterdam: VU Uitgeverij.
- Viljoen, C. 1991. Verslag van die taak groep op die Uitsaaiwese in Suid en Suider-Afrika. Pretoria: Staats drukker.
- Vrye Weekblad & Sowetan. 1992. Quarterly State of the Nation: The Media and the Future.. Newtown: Vrye Weekblad.
- Wentzel, W. 1992. Legal consideration s for a free media in the transitional period. In: Papers, recommenda tions & resolutions Part 1, Free, Fair and Open Conference on The South African Media in Transition to Democracy, 31 January bruary 1992 University of the West ern Cape
- Williams, R. 1961 Culture and society Harmondsworth Penguin